Numeri 19:17 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand so onrein geword het, dan moet hulle van die as neem van die koei wat hulle verbrand het om ’n sonde-offer te wees en hulle moet water uit ’n fontein in ’n kruik gooi saam met die as.

Numeri 19

Numeri 19:14-22