Numeri 19:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer enige persoon buite in die veld aan die dooie liggaam raak van iemand wat in ’n oorlog gesterf het of hy raak aan iemand anders wat dood is of aan ’n dooie mens se bene of aan ’n graf, dan sal hy sewe dae lank onrein wees.

Numeri 19

Numeri 19:7-20