Numeri 16:14 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het ons nie na ’n vrugbare land geneem en vir ons koringlande en wingerde gegee wat aan ons kan behoort nie. Wil jy aanhou om hierdie manne te bedrieg? Ons sal nie kom nie.”

Numeri 16

Numeri 16:13-16