Numeri 16:13 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het ons weggeneem uit ’n vrugbare land om ons in ’n woestyn te laat sterf. Is dit nie genoeg nie? Wil jy ons nog meer laat swaarkry?

Numeri 16

Numeri 16:5-22