Numeri 15:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester doen dan versoening vir die hele vergadering van die Israeliete, en Ek sal hulle vergewe, want dit was ’n fout, maar hulle het hulle offers gegee, die vuur-offer vir My, en ook die sonde-offer vir die fout wat hulle gemaak het.

Numeri 15

Numeri 15:24-27