Numeri 15:24 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle ’n fout gemaak het, maar die volksvergadering het nie geweet dat dit ’n fout is nie, dan moet die hele vergadering ’n bul gee om ’n brand-offer te wees wat vir My lekker ruik. Hulle moet dit gee saam met die koring-offer en die drank-offer wat hulle saam met die brand-offer moet bring, en ook ’n bok-ram om ’n sonde-offer te wees.

Numeri 15

Numeri 15:20-33