Numeri 13:27 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir Moses gesê: “Ons het na die land gegaan waarnatoe jy ons gestuur het. Dit is ’n land waar daar baie melk en heuning is, hier is van die vrugte van die land.

Numeri 13

Numeri 13:24-31