Numeri 13:26 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het by Moses en Aäron en die hele volksvergadering van Israel by die stad Kades in die Paran-woestyn gekom. Die manne het vir hulle vertel wat hulle gesien het en het vir hulle gewys hoe lyk die vrugte in die land.

Numeri 13

Numeri 13:23-30