Nehemia 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het boodskappers na hulle toe gestuur om vir hulle te sê: “Ek doen ’n belangrike werk, ek kan nie kom nie. Hoekom moet die werk stop? Hoekom moet ek dit los en na julle toe kom?”

Nehemia 6

Nehemia 6:1-6