Nehemia 13:24 Bybel vir Almal (ABA)

Party van hulle kinders het die taal van Asdod gepraat en die ander kinders het die tale van ander volke gepraat. Nie een kind kon die Judese taal praat nie.

Nehemia 13

Nehemia 13:20-26