Nehemia 13:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het ook in daardie tyd gesien dat party Judeërs vroue gehad het wat uit die stad Asdod gekom het of wat Ammoniete of Moabiete was.

Nehemia 13

Nehemia 13:17-29