Miga 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Ek sal Samariaheeltemal verwoes.Mense sal wingerde plantwaar die stad was.Ek sal Samaria se geboue afbreek.Daar sal net ’n paar klippe oorbly.

Miga 1

Miga 1:4-12