Miga 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here kom omdat die Israeliete,die nageslag van Jakob,sonde gedoen het.Samaria is die plekwaar die Israelietesonde gedoen het,Jerusalem is die offer-plekwaar die mensevan Juda offer.

Miga 1

Miga 1:1-13