Matteus 28:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die vroue het gou weggegaan van die graf. Hulle was bang en baie bly en hulle het gehardloop om dit vir die dissipels te vertel.

Matteus 28

Matteus 28:1-15