Matteus 28:7 Bybel vir Almal (ABA)

Gaan gou en sê vir sy dissipels Hy lewe weer. Dit is wat sal gebeur: Jesus gaan voor julle na Galilea, en julle moet ook gaan. Julle sal Hom daar sien. Dit is wat ek vir julle moes kom sê.”

Matteus 28

Matteus 28:4-12