Matteus 27:32 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle uit Jerusalem uitgaan, het hulle ’n man van die stad Sirene gesien. Sy naam was Simon. Die soldate het vir Simon gesê hy moet Jesus se kruis dra.

Matteus 27

Matteus 27:23-41