Matteus 27:31 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat hulle Jesus klaar gespot het, het hulle die pers bo-kleed uitgetrek en hulle het Jesus se eie klere vir Hom aangetrek. Die soldate het Jesus weggeneem sodat hulle Hom kon kruisig.

Matteus 27

Matteus 27:22-41