Matteus 26:75 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Petrus onthou wat Jesus vir hom gesê het: “Jy sal drie maal sê jy ken My nie. Jy sal dit sê voordat die haan kraai.”Petrus het buitetoe gegaan en hy het hard gehuil.

Matteus 26

Matteus 26:68-75