Matteus 26:74 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het gesê: “Ek ken glad nie hierdie man nie. God is my getuie. Hy kan my straf as ek nie die waarheid praat nie.”En dadelik, nadat hy dit gesê het, het die haan gekraai.

Matteus 26

Matteus 26:66-75