Matteus 26:58 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het ook saamgegaan tot voor die hoëpriester se huis, maar hy het nie naby Jesus geloop nie. Hy het ingegaan en by die wagte gaan sit om te sien wat sal gebeur.

Matteus 26

Matteus 26:56-61