Matteus 26:57 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat vir Jesus gevang het, het Hom weggevat na Kajafas toe. Kajafas was die hoëpriester. Die skrifgeleerdes en die familieleiers het daar bymekaargekom.

Matteus 26

Matteus 26:48-67