Matteus 24:2 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus het vir hulle gevra: “Sien julle al hierdie geboue? Ek sê vir julle, en dit is seker: Die vyande sal al hierdie geboue afbreek. Daar sal nie een muur regop bly staan nie.”

Matteus 24

Matteus 24:1-6