Matteus 24:1 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus uit die tempel kom en wegstap, het sy dissipels na Hom toe gekom. Hulle het vir Hom die geboue van die tempel gewys.

Matteus 24

Matteus 24:1-2