Matteus 20:22 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir haar gesê: “Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle swaarkry soos Ek moet swaarkry? Kan julle uit die beker drink waaruit Ek moet drink?”Hulle antwoord Hom: “Ons kan dit doen.”

Matteus 20

Matteus 20:14-25