Matteus 20:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir haar gevra: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?”Sy sê toe vir Hom: “U sal koning wees oor almal. Belowe dat U dan vir hierdie twee seuns van my die sitplekke langs U sal gee, een regs langs U en een links langs U.”

Matteus 20

Matteus 20:17-22