Matteus 19:27 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het geantwoord en vir Jesus gesê: “Kyk na ons, ons het alles gelos wat ons gehad het en ons gaan saam met U. Wat sal ons kry?”

Matteus 19

Matteus 19:25-30