Matteus 19:26 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het lank na hulle gekyk en Hy het vir hulle gesê: “Mense kan nie self inkom nie, maar God kan hulle laat inkom. God kan alles doen wat Hy wil doen.”

Matteus 19

Matteus 19:19-30