Matteus 18:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning was toe baie jammer vir die amptenaar. Hy het hom laat gaan en hy het gesê dit is nie nodig dat die amptenaar die skuld betaal nie.

Matteus 18

Matteus 18:22-29