Matteus 18:26 Bybel vir Almal (ABA)

“Die amptenaar het toe gekniel voor die koning en hy het hom gesoebat en gesê: ‘Jy moet asseblief geduldig wees met my. Ek sal alles terugbetaal wat ek vir jou skuld.’

Matteus 18

Matteus 18:16-32