Matteus 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

’n Kort tydjie daarna het die dissipels na Jesus toe gekom en vir Hom gevra: “Wie is die belangrikste mens oor wie God regeer, God wat in die hemel is?”

Matteus 18

Matteus 18:1-3