Matteus 17:27 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ons wil nie hierdie mense wat die belasting kollekteer, kwaad maak nie. Gaan see toe, en vang die eerste vis wat byt. As jy sy bek oopmaak, dan sal jy ’n silwer geldstuk in sy bek kry. Dit is genoeg om ons altwee se belasting te betaal, neem dit en betaal ons tempel-belasting.”

Matteus 17

Matteus 17:22-27