Matteus 14:36 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir Jesus gevra of die siek mense aan die soom van sy bo-kleed mag raak. En almal wat dit gedoen het, het gesond geword.

Matteus 14

Matteus 14:34-36