Matteus 14:35 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die mense van Gennesaret sien dit is Jesus, het hulle boodskappers gestuur om vir die mense daar naby te vertel dat Jesus daar is. Hulle het al die siek mense na Jesus toe gebring.

Matteus 14

Matteus 14:29-36