Die boot was toe ver van die land. Die branders het die boot rondgegooi, want die wind het sterk van voor gewaai.