Matteus 14:23 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Jesus al die mense huis toe gestuur het, het Hy alleen teen die berg opgegaan om te bid. Dit het donker geword en Jesus was alleen daar.

Matteus 14

Matteus 14:21-30