Matteus 12:25 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het geweet wat hulle dink, en Hy het vir hulle gesê: “Wanneer die mense in ’n land nie kan saamwerk met mekaar nie, dan sal vyande die land oorwin. En wanneer die mense in ’n stad of in ’n huisgesin nie kan saamwerk met mekaar nie, dan sal hulle nie bymekaar bly nie.

Matteus 12

Matteus 12:20-28