Matteus 12:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fariseërs het gehoor wat die mense sê, en die Fariseërs het vir mekaar gesê: “Jesus jaag duiwels uit mense, maar Beëlsebul, die leier van die duiwels, help vir Jesus om die duiwels uit te jaag.”

Matteus 12

Matteus 12:17-33