Matteus 10:28 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moenie bang wees vir mense nie. As hulle julle doodmaak, dan sal dit net julle liggame wees wat dood is. Nee, julle moet net vir God bang wees. As Hy julle in die hel laat brand, dan sal julle waarlik dood wees.

Matteus 10

Matteus 10:19-38