Matteus 10:27 Bybel vir Almal (ABA)

Alles wat Ek vir julle in die geheim sê, moet julle vir almal vertel. Ek het baie dinge net vir julle gesê, maar julle moet op die huise se dakke staan en dit vir almal vertel.

Matteus 10

Matteus 10:23-32