Jesus het vir hulle gesê: “Julle is my dissipels, maar ook júlle verstaan dit nie. Die kos wat van buite in ’n mens ingaan, kan hom nie onrein maak nie.