Markus 7:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het in die huis ingegaan, weg van die klomp mense. Sy dissipels het vir Hom gevra wat die gelykenis beteken wat Hy vertel het.

Markus 7

Markus 7:9-19