Markus 5:43 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê hulle mag glad nie vir iemand daarvan vertel nie. Hy het ook gesê hulle moet vir haar kos gee om te eet.

Markus 5

Markus 5:33-43