Markus 5:42-43 Bybel vir Almal (ABA)

42. Die dogtertjie het dadelik opgestaan en begin rondloop. Sy was twaalf jaar oud. Die mense was toe baie verbaas.

43. Jesus het vir hulle gesê hulle mag glad nie vir iemand daarvan vertel nie. Hy het ook gesê hulle moet vir haar kos gee om te eet.

Markus 5