Jesus het opgestaan en Hy het kwaai met die wind gepraat. Hy het vir die see gesê: “Bly stil! Word kalm!”Die wind het opgehou waai en die see het stil en kalm geword.