Markus 4:38 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het agter in die boot op ’n kussing gelê en slaap. Die dissipels maak Hom toe wakker en hulle vra vir Hom: “Meneer, is U nie bekommerd oor ons nie? Ons sal verdrink!”

Markus 4

Markus 4:35-41