Markus 14:68 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus het gesê dit is nie waar nie. Hy het gesê: “Ek weet nie waarvan jy praat nie.”Petrus het toe uitgegaan na die poort. ’n Haan het gekraai.

Markus 14

Markus 14:59-69