Markus 14:67 Bybel vir Almal (ABA)

Sy het vir Petrus gesien, hy het by die vuur gesit om homself warm te maak. Sy het lank na hom gekyk en vir hom gesê: “Jy was ook saam met Jesus, die man van Nasaret.”

Markus 14

Markus 14:59-69