Markus 14:22 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl hulle geëet het, het Jesus brood geneem en vir God dankie gesê daarvoor. Hy het die brood in stukke gebreek en vir sy dissipels gegee. Hy het gesê: “Neem die brood, dit is my liggaam.”

Markus 14

Markus 14:12-32