Markus 14:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, die Seun van die mens, sal sterf soos die profete oor My geskryf het. Maar daardie man wat My verraai, sal baie swaar kry. Dit sou vir hom beter gewees het as hy nooit gebore was nie.”

Markus 14

Markus 14:19-24