Markus 12:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle bring toe vir Jesus ’n silwer geldstuk en Hy vra vir hulle: “Wie se kop en wie se naam is op hierdie geld?”Hulle het vir Hom gesê: “Dit is die keiser se kop en sy naam.”

Markus 12

Markus 12:12-26